Rentech in the Media
Rentech Highlights Long Term Value of Solar Energy for Farmers
Rentech was recently featured by Engineering News in an article and video interview highlighting the long term financial and operational value of solar energy for South African farmers, following insights shared at Nampo Harvest Day 2026. As farming operations continue to face pressure from rising input costs and the need for reliable power, the feature… Continue reading Rentech Highlights Long Term Value of Solar Energy for Farmers
Rentech op Agriskoops: Sonkrag en Sonpanele met ’n Dubbele Doel in Landbou
Rentech op Agriskoops: Sonkrag en Sonpanele met ’n Dubbele Doel in Landbou Rentech se besigheidseenheid-bestuurder, Jaco Weideman, het onlangs op Agriskoops gesels, die landbouprogram aangebied deur Eddie Goldberg en uitgesaai op gemeenskapsradiostasies landswyd. In die gesprek vertel Jaco meer oor die gebruik van sonkrag en sonpanele in boerdery, en hoe dit verder strek as net… Continue reading Rentech op Agriskoops: Sonkrag en Sonpanele met ’n Dubbele Doel in Landbou
Rentech op Agriskoops: Sonkrag-aangedrewe Tegnologie vir Vee en Weiding
Rentech op Agriskoops: Sonkrag-aangedrewe Tegnologie vir Vee en Weiding Rentech se besigheidseenheid-bestuurder, Jaco Weideman, het onlangs op Agriskoops gesels, die landbouprogram aangebied deur Eddie Goldberg en uitgesaai op gemeenskapsradiostasies landswyd. In die gesprek vertel Jaco meer oor hoe sonkrag-aangedrewe tegnologie in veeboerdery gebruik word, met spesifieke fokus op weiding, watertoegang en die bestuur van stres… Continue reading Rentech op Agriskoops: Sonkrag-aangedrewe Tegnologie vir Vee en Weiding
Rentech op Agriskoops: Sonpanele en Mikroklimate in Landbou
Rentech op Agriskoops: Sonpanele en Mikroklimate in Landbou Rentech se besigheidseenheid bestuurder, Jaco Weideman, het onlangs op Agriskoops gesels, die landbouprogram aangebied deur Eddie Goldberg en uitgesaai op gemeenskapsradiostasies landswyd. In die gesprek deel Jaco praktiese insigte oor: Hoe sonpanele in landbou verder strek as net elektrisiteitsopwekking. Hoe strategiese soninstallasies mikroklimate kan beïnvloed deur skadu… Continue reading Rentech op Agriskoops: Sonpanele en Mikroklimate in Landbou
Rentech op Agriskoops: Risikobestuur en Veerkragtigheid met Sonkrag
Rentech op Agriskoops: Risikobestuur en Veerkragtigheid met Sonkrag Rentech se besigheidseenheid-bestuurder, Jaco Weideman, het hierdie week weer waardevolle insette gedeel op Agriskoops, die gewilde landbouprogram onder leiding van Eddie Goldberg. Jaco bespreek hoe boere toenemend na sonkrag en slim energie-oplossings draai om die uitdagings van vandag se bedryf aan te pak. In die gesprek raak… Continue reading Rentech op Agriskoops: Risikobestuur en Veerkragtigheid met Sonkrag
HOT Business Interview: Jaco Weideman on Tariffs, ROI & Energy Security
HOT Business Interview: Jaco Weideman on Tariffs, ROI & Energy Security In a recent HOT Business interview with Jeremy Maggs, Rentech’s Business Manager, Jaco Weideman, gives a straightforward look at South Africa’s energy situation and what businesses can do to protect themselves. He breaks down why electricity costs keep rising, why the grid remains unstable,… Continue reading HOT Business Interview: Jaco Weideman on Tariffs, ROI & Energy Security
Rentech op Agriskoops: Die Toekoms van Slim Sonkrag in Landbou
Rentech op Agriskoops: Die Toekoms van Slim Sonkrag in Landbou Rentech se besigheidseenheid bestuurder, Jaco Weideman, het onlangs op Agriskoops gesels, die landbouprogram aangebied deur Eddie Goldberg en uitgesaai op gemeenskapsradiostasies landswyd. In die gesprek deel Jaco praktiese insigte oor. • Hoe sonkrag en batteryberging boere se energiekoste stabiliseer. • Hoe real-time data soos vog,… Continue reading Rentech op Agriskoops: Die Toekoms van Slim Sonkrag in Landbou


